Определитель языков мира по письменностям

Африкаанс

Daar is maar min mense wat weet hoe om ’n woordeboek reg te gebruik. Vir die meeste van ons is dit bloot ’n boek wat af en toe vlugtig oopgeslaan word wanneer ons die Afrikaanse of Engelse ekwivalent vir ’n bepaalde woord wil weet. As ons ons egter die moeite wil getroos om bietjie in ’n woordeboek rond te blaai, sal ons gou tot die besef kom dat daar baie meer in is as wat ons gedink het. ’n Goeie woordeboek is ’n waardevolle bron van kennis vir diegene wat graag suiwer en korrek praat en skryf, en elke ontwikkelde of redelik ontwikkelde persoon behoort dus soms bietjie daarin rond te snuffel... Iedereen wat sy taal suiwer en korrek wil skryf, maak van woordeboeke gebruik. Die taalgeleerde self doen dit waarskynlik meer as enige ander persoon.

Алфавит

Aa, Bb, Cc, Dd, Ee, Ff, Gg, Hh, Ii, Jj, Kk, Ll, Mm, Nn, Oo, Pp, Rr, Ss, Tt, Uu, Vv, Ww, Xx, Yy, Zz.

Отличить на письме язык африкаанс от близкого к нему голландского языка можно по служеб­но­му слову ’n.

Язык африкаанс (бурский), на котором говорят африканеры (буры) — переселенцы из Голлан­дии — распространен в Южно-Африканском Союзе, Юго-Западной Африке, Родезии и Ньяса­лен­де; на нём говорит около 2 млн. человек.

Принадлежит к германской группе индоевропейских языков.